Tuesday, 24 February 2015

Gebedseremonie by Kerslig

Die Chinese Nuwejaarfeesviering by die Nan Hua- Boeddhistiese tempel in Bronkhorstspruit is Sondag deur duisende mense van alle kulture gevier.




Die Abbot van Nan Hua Tempel, Meester Hui Fang.





Kerse en wierook by die hoof altaar


 Een van Nan Hua Tempel se monnike speel die houtvis, ‘n Oosterse musiek instrument.










No comments:

Post a Comment