Showing posts with label healthy. Show all posts
Showing posts with label healthy. Show all posts
Friday, 30 August 2013
Cupcake gets a wash
Cupcake, a Pinzgauer cow gets a wash before the Spring Show on August 28, 2013 in Pretoria, South Africa. The Spring Show is an annual agricultural show held in Pretoria during spring time.
Labels:
agricultural,
cattle,
cow,
healthy,
hygiene,
Photography,
Pinzgauer,
Pretoria,
Spring Show,
Theana Breugem,
wash,
water
Location:
Pretoria, South Africa
Wednesday, 17 April 2013
Vergeet deur sweet
Diep binne Diepsloot is ’n ruimte wat die inwoners beskryf as “ ’n plek waar jy jou probleme kan vergeet en ontspan”.
Dit is nou Diepsloot se park.
Die park in die township, wat in die noorde van Johannesburg geleë is, het onlangs ’n buitelug-gimnasium gekry. Dit is maar die tweede in sy soort in die Goudstad.
Die toerusting is só ontwerp dat die gewig van die mens wat oefen, gebruik word om weerstand te skep. Dus is elektrisiteit nie nodig nie.
Edward Madunda hou ’n ogie oor sake. Hy is opgelei om die gimnasium in stand te hou en dien sommer ook as nuwe besoekers se instrukteur. Madunda sê meer as 300 mense kom oefen daagliks hier.
“Ons is lief vir al die mense wat deur die hek loop, hulle is almal ons broers en sisters,” sê Madunda.
Labels:
Diepsloot,
Exercise,
gym,
healthy,
informal settlement,
lifestyle,
outdoor,
park,
Photography,
play,
practice,
South Africa,
Theana Breugem
Location:
Diepsloot, South Africa
Subscribe to:
Posts (Atom)











