Friday 29 January 2016

Sugar Man

The legendary American songwriter Rodriguez performs on January 27, at the Ticketpro Dome in South Africa











Friday 15 January 2016

Graad een, parrabeen


Zirkia Oosthuizen (links) gee haar maatjie Larochelle Labuschagne ná die vakansie ’n drukkie op hul eerste skooldag aan die Laerskool Hennopspark in Centurion. Hulle was verlede jaar saam in gr. R. 

Gert en Ilze van Aswegen loer deur die venster na een van hul tweelingdogtertjies wat Woensdag hul skoolloopbane as gr. 1’s aan die Laerskool Hennopspark in Centurion begin het.

Avril Kundasamy groet haar dogtertjie, Ava, tot siens op haar eerste skooldag aan die Laerskool Hennopspark in Centurion. 

Sam Deysel gee sy seuntjie, Zaiden, ’n vuisgroet op sy eerste skooldag aan die Laerskool Hennopspark in Centurion. 


Piet Janse van Rensburg groet sy dogter, Annamé. Sy begin graad een by die Laerskool Hennopspark.